Successfully reported
+26

Secrets 2 at Waterkant 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Secrets 2 at Waterkant 7 is 'n lieflike woonstel aan die ongerepte kus in die middel van Jeffreysbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir avonturiers en gaste wat lief is vir die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Secrets 2 at Waterkant 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdae5cc197e01f29c865cb6d3615c7bd23332dc3f9fa751164802dc5860490ef89e6edc7184f0efa7920275b04e153c68ac75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 7 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0396753 24.9290904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang