Morgan Bay Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Erf 310, Sedge Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Morgan Bay Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis wat tot 10 gaste kan akkommodeer met uitsig oor die see. Die huis is geleë in 'n doodloopstraat, 'n kort rit of 10 minute se stap van die strand af.
Morgans Bay Beach House het 5 en suite-slaapkamers en een aparte badkamer. Daar is 'n sitkamer, 'n TV-kamer met TV en DStv, 'n swembad, dekke en vir die braailiefhebbers is daar 'n braai en 'n pizza-oond.
Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 'n kort of lang verblyf. Daar is baie opsies wat vermaak en aktiwiteite betref, van perdry tot diepseevisvang, boswandel en gholf. Van eet by die bekende Morgan Bay Hotel tot 'n besoek aan een van die vele restaurante, daar is 'n opsie wat aan almal se vereistes voldoen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Erf 310, Sedge Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink Morgan Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Erf 310, Sedge Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang