See Akkers
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 3rd Avenue, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
See Akker Cottage is 'n oulike kothuis in Hermanus en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die knus oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder is daar 'n braai-area met sitplek en 'n etenstafel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 44 3rd Avenue, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink See Akkers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 3rd Avenue, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang