Successfully reported
+21

See en Tuin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Butterfly Road, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

See en Tuin bied gemaklike verblyf op die gasheer se eiendom in Onrus, geleë aan die voet van die Klein Rivier-berg. Die eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf met maklike toegang tot nabygeleë besienswaardighede en natuurwonders.

Verblyf is beskikbaar vir 1 tot 4 gaste en bestaan uit 'n eenheid met 2 slaapkamers wat aan die hoofhuis vas is. Die eenheid het 'n privaat ingang en die slaapkamers is onderskeidelik ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is aan een van die kamers gekoppel en is toegerus met 'n bad en stort.

Een van die kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, lugbraaier en yskas. Daarbenewens het die eenheid 'n eetkamertafel met 2 sitplekke, 'n TV met geselekteerde stroomdienste en gratis WiFi. Gaste kry ook veilige parkering op die perseel.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Kamma- en Grottobaai-strande, plattelandse markte, staproetes en wynplase. Winkelsentrums en walviskykpunte is ook naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magdalena CP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Butterfly Road, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink See en Tuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Butterfly Road, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bd194171b54cdd25617a1cb37dd96486d72530a62155e0f9dba16045cc833159c7921ceebb8cb6237d23b012e25d7a1a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Butterfly Road Chanteclair 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406817538339 19.182838728191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang