See Huisie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Grosvenor Road, Cape St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
See Huisie is 'n selfsorghuis wat ideaal geleë is in St Francisbaai, Oos-Kaap.
Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en bestaan uit 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n ketel en 'n yskas. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 mense. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en beskik oor 'n TV; gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n balkon wat na 'n pragtige ruim tuin lei met 'n kweekhuis waar gaste hulself aan kruie en groente kan eet. Daar is ook 'n braai-area.
Die See Huisie bied parkeerplek van die straat af en is troeteldiervriendelik aangesien die tuin omhein is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Grosvenor Road, Cape St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink See Huisie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Grosvenor Road, Cape St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang