Successfully reported

See-Rus

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.5
Heinrich R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties en lekker. Ons het baie lekker gebly. Die beddens sal net na gekyk moet word en mense wat nie gewoond is aan 'n solar GeyserMax, stort yskoud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

Eersteklas akkommodasie. Baie huislik, ten volle toegerus. Wonderlike gasvrou laat ons welkom voel en ons bo verwagting geakkommodeer in ons spesifieke behoeftes. Baie dankie weereens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
See-Rus
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer terug te ontvang. Baie groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lindie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Frans du Bois Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b6c2e3f0916e4570c8691e5dd7fbf1c177514e52c02329a004e055109caf33cdead5ff7619bd80cb6ab4535e7a43fcb1016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 18 Frans du Bois Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97101689698 17.888098188692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang