Successfully reported
+15

SeeSter 9

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 67 Queen Street, Seester 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seester 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 3-slaapkamerwoonstel in 'n kompleks wat stapafstand vanaf die Blouvlag Lucien-strand in Manaba Beach geleë is.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, en die leefarea het sitplek en 'n TV en lei na 'n patio met ingeboude braaigeriewe en see-uitsigte.

Gaste het toegang tot 'n motorhuis en is welkom om van die komplekse swembad gebruik te maak.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry en swem in.

Kom geniet ons bekende Waterwêreld in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Eilandmeer en ons plaaslike plesieruitstappies op die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 67 Queen Street, Seester 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink SeeSter 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 67 Queen Street, Seester 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e77c1069d2544799fb1b1cee1f8bc0f95aa324835038b39ba46787801b9f0c09e61a5979b32457b20c1f902a39349d2c7cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 6) 11 5 1 4 67 Queen Street Seester 9 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.853347724681 30.380584895611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang