Successfully reported

See-Struis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekker wegbreek met mooiste see uitsigte! Baie lekker gekuier. Uitsigte was asemrowend. Alles wat jy nodig gehad het, was daar en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Pragtige plek, so rustig. Mooiste see uitsig. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Alles was baie lekker, dankie nogmaals. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cas C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker gerus. Gekuier. Uitstekend. So lekker gebly. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Sielsrus by die see. Sal definitief weer gaan. Die uitsig is asemrowend en die ligging is onverbeterlik. Die woonstel is keurig gemeubileerd, goeie linne, beddens en handdoeke. Daar is ekstra komberse en genoeg kussings en kragpunte. Ook oorgenoeg pakplek. Die badkamer is gerieflik en groot, die stort is sterk en daar is genoeg warm water. Die kombuisie het alles wat jy nodig het. Beligting kan dalk beter wees in die badkamer en leefarea. Dit kort effe ekstra toonbank/werkspasie vir kosvoorbereiding. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker wegbreek uit die stad, rustige oggende, vars seelug. Alles gerieflik, baie netjies, asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Verblyf baie geniet. Ons het ons verblyf baie geniet. Direkte see toegang, baie veilige omgewing en aktiwiteite om te doen. Sal definitief weer 'n besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker rustig gekuier en alles geniet! Ons het baie lekker gebly en die twee weke in Stilbaai baie geniet. Jacorene is baie vriendelik en het ons baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naude J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker gebly, dankie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacorene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Waterkant Street, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec0b0538a6b72d637ad0c14858f4d228faaec13cb7b212bbeddeeff865300acbb0bd5260ad2733405734b307a99e017a81c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 164 5 1 5 74 Waterkant Street Still Bay 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379444823809 21.421477585844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang