Successfully reported
+35

See-Struis

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Waterkant Street, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

See-Struis bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Stilbaai. Die dorpie skuil op die oewer van die Goukou-rivier en spog met lang dele sandstrande, riviermonding en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.

Verblyf word gebied in 'n keuse van óf die ateljeewoonstel óf 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 of 4 gaste onderskeidelik. Die woonstelle bied albei asemrowende uitsigte oor die see en elkeen beskik oor 'n goed toegeruste kombuis. Bykomende geriewe sluit ingeboude braai-areas, DStv en WiFi in.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai-strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Eloise N
5.0
Lekker wegbreek met mooiste see uitsigte! Baie lekker gekuier. Uitsigte was asemrowend. Alles wat jy nodig gehad het, was daar en nog meer!
Aug 2025
Louisa J
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Pragtige plek, so rustig. Mooiste see uitsig. Ons sal dit definitief aanbeveel.
Jun 2025
Anneke H
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was baie lekker, dankie nogmaals. Baie lekker gebly, dankie.
Jun 2025
Cas C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Gekuier. Uitstekend. So lekker gebly. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek.
Mei 2025
Louisa D
Gesin met tieners
5.0
Sielsrus by die see. Sal definitief weer gaan. Die uitsig is asemrowend en die ligging is onverbeterlik. Die woonstel is keurig gemeubileerd, goeie li...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacorene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 74 Waterkant Street, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-Struis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Waterkant Street, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec0b0538a6b72d637ad0c14858f4d228faaec13cb7b212bbeddeeff865300acbb0bd5260ad2733405734b307a99e017a81c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 164 5 1 5 74 Waterkant Street Still Bay 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379444823809 21.421477585844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang