Successfully reported

See-the-Sea Overnight Room

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Tlou Thelma Mokwatedi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Amazing and so relaxing. It was so amazing and such a beautiful view from the room we booked, and the hospitality was so great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisinda L
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Fantasties! Baie veilig en netjies. Pragtige see-uitsig. Vriendelike gashere. Sentraal geleë en sommer baie naby aan die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het lekker gebly by baie gasvrye mense! Ons het baie lekker gebly! Ons het veilig gevoel en ons motor was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabez K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wat 'n aangename ervaring en vol punte vir gasvryheid. Sjoe, die beskuit is tops. Wat 'n aangename ervaring en vol punte vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delene
See-the-Sea Overnight Room
Baie dankie julle! Julle was net sulke oulike gaste en julle moet gou weer kom en altyd welkom. Groete, Delene See the sea.

Christiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We had a great stay with a friendly host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martmarie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Most amazing overnight room! Although it was only a room with en-suite, we had our own privacy. It was so quiet, did not even know if the owners were there or not. The room had everything we needed and we loved the balcony with the most amazing view. Owners very friendly and available when needed. Will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Het dit verkies om buite te wees as binne. Ongelukkig nie, plek is vir persone wat nie gewoond is om hul eie goed te doen nie. Geen kombuis of eetgeriewe. Jy betaal eintlik vir see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik asemrowende kuier. Baie vriendelike gasvrye mense. Pragtige see uitsig. Uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Trio Towers, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm0G3eVAOd1La3s7jInWLSJKC7AWGowuT0dm7msplcY6Y9gggsa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Beach E Boulevard, Trio Towers Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159625358482 22.10775911808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang