See Uitsig 15
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 63 Garden Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R780R702 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
See Uitsig 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo naby Uvongo Beach.
Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Gaste in hierdie kamer gebruik die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond, stoof en ander toegehore. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt so gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk ongelukkig nie. Die leefarea bied toegang tot 'n balkonnetjie met 'n ingeboude braai-area.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek. See Uitsig 15 is sowat 4 km van Margate-Noord se strand en ander besienswaardighede aan die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 63 Garden Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink See Uitsig 15 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 63 Garden Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang