See Uitsig 16
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stafford Road, 53 Garden Avenue, Uvongo, 4270, Wes-Kaap
- Vanaf R640 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
See Uitsig 16 is in die idilliese kusdorpie Uvongo geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek binne maklike bereik van die strand, restaurante en 'n winkelsentrum.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die ander slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Deur die skuifdeur is 'n patio met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste en 'n ingeboude braai. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Stafford Road, 53 Garden Avenue, Uvongo, 4270, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stafford Road, 53 Garden Avenue, Uvongo, 4270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang