See Uitsig 16
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stafford Road, 53 Garden Avenue, Uvongo, 4270, Wes-Kaap
- Vanaf R640 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
See Uitsig 16 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die idilliese kusdorpie, Uvongo, en is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand, restaurante en winkelsentrum.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV in die sitarea.
Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n ingeboude braai. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Stafford Road, 53 Garden Avenue, Uvongo, 4270, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stafford Road, 53 Garden Avenue, Uvongo, 4270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang