Successfully reported
+20

See-Volstruis

  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

See-Volstruis is 'n pragtige en ruim selfsorghuis in Struisbaai en is naby die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis kan altesaam 6 slegs volwassenes en 4 kinders onder die ouderdom van 16 akkommodeer. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 2 driekwartbeddens bevat, terwyl die vyfde slaapkamer 2 stapelbeddens het (net geskik vir kinders). Al 5 badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Op die boonste verdieping is daar 'n binnebraaikamer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en 'n bykomende yskas-vrieskas. Daar is 'n ruim balkon bo.

Die hoofleefarea op die onderste verdieping sluit 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer met 'n etenstafel in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n groot onderdakstoep met buitemeubels, nog 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Vir gaste se vermaak is daar genoeg bordspeletjies asook tafeltennis. Daar is 'n groot grasperk vir kinders om op te speel. Die huis het 'n sonkrag-aangedrewe batterystelsel wat elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Windy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 67 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-Volstruis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3fd60bb2fdffc8cf6f08c8592804f63b0f97a020aa741fce8e542d931eb2dfc9b21c19ab8e06bc4590e4c03442bd384b443?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 67 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.794803300002 20.046208425131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang