Successfully reported

Seebries

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Catherine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig, veilig. Dit was die moeite werd. Die verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Seebries
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.

Karel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies, als wat ons benodig het, was daar. Om in Seebries tuis te kon wees vir die naweek was baie lekker. Ons as familie wil net dankie sê vir hul plekie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Seebries
Hi Mnr Jafta. Dit was 'n voorreg om julle gesin te ontvang en 'n klein bydrae te lewer tot julle naweek. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Groete, Etienne Joubert.

Henri A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Sal weer gaan. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Seebries
Dit was ‘n plesier om julle te ontvang. Ons is bly julle het die besoek aan Stilbaai geniet en lekker gebly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40B Gordon Crescent, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57542d5b62bc8f76071a731c5bc0de90fd8cc3bb67b54c138726488c157a7ecd8e4348c65218418dbe75404a26089d1513e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 40B Gordon Crescent Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370105729128 21.434349631283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang