Successfully reported

Seafront Self Catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

So lekker gewees, sal enige tyd weer daar bly. Fantastiese verblyf met alles wat nodig is vir gemak en gerief. Ligging is ekstra spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Mooie uitsig kry jy nie! Ons het gereis vir 'n sportnaweek. Dit was 'n ongelooflik lekker plek om te bly en sal definitief weer kom. Fotos doen dit nie 'justice' nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

As above. We were on a golf tour, 7 of us adults. We found the location stunning and the accommodation exactly as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Uitstekend, goed geleë. Pragtige see-uitsig. Wonderlike 3-slaapkamerhuis op die strand en stil omgewing. Heerlike sonnige stoep met volle see-uitsig. Therese het dit vir ons baie aangenaam gemaak om daar te bly. Dit is naby 'n restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerald M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Wonderlik! Netjies en skoon. Baie goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

'n Baie spesiale plek! Heerlik ontspanne en pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2025

Sand, see en uitsigte. Jy kan nie nader aan die strand bly as die eenheid nie. Vic Baai se strand is jou stoep. Huis is gerieflik met basiese toerusting.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lesley G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great location in Vic Bay, basic but clean interior. We enjoyed our stay. Perfect location, basic but very neat interior. Lovely to have the outdoor patio area! The indoor braai/fireplace needs work as the house constantly smells like smoke, even when we arrived, so we had to keep the doors open a lot. A carpet is more maintenance but even a simple straw-type one would be nice for winter to keep the space a little warmer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Netjies en skoon, beste ligging! Die huis is ruim en beskik oor al die nodige geriewe, selfs 'n skottelgoedwasser! Die huis was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n uitstaande ervaring om daar tuis te gaan. Ins het lekker gebly. Die plek se ligging is uitstaande en so netjies en goed toegerus. Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 195
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 195
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 195
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 9301, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543ddf8f5e73dde56ad4f4717ebca6d3e967c57be5e24a1198c7b68b1199f83ec8f0e81032488a144ea715ff1559704acf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 195 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 1 Victoria Bay Road Victoria Bay 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004895570013 22.548435123526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang