Successfully reported
+28

Seehuis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R13 027 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seehuis bied selfsorgverblyf en is geleë in Yzerfontein, aan die Weskus. Gaste kan die pragtige see-uitsigte vanaf die patio of lekker lang wandelings op die strand geniet.

Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is op die eerste verdieping geleë. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer spog met 'n balkon wat uitkyk oor die see. Die eerste verdieping bied ook 'n informele gesinskamer met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en Netflix.

Op die grondvlak vind u die gastetoilet, die oopplan-kombuis en die leefarea. Die volledig toegeruste kombuis bevat toestelle en eetgerei om maaltye voor te berei. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n kaggel, 'n eetkamertafel met sitplek, sofas om op te ontspan en 'n kroegarea. Hierdie leefarea maak oop na die patio met see-uitsig, wat 'n braai-area en swembad bevat. Die swembad is nie kindervriendelik nie. Veilige parkering is beskikbaar.

Seehuis is heeltemal van die kragnetwerk af en word aangedryf deur sonkrag en batterykrag. Dit is om te verseker dat dit ten volle funksioneel is tydens beurtkrag of kragonderbrekings.

Gaste kan nabygeleë aktiwiteite geniet soos perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 376

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 206 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 13 027
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 027
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 13 027
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA443ad3cc2c15a50856709c3a5ca73eec8a6563799c20c394e1854e01b5eb6a1d604041f900d9bafbf3a56ef9a3283b3f42e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 027 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 206 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.373167 18.176509
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang