Seehuis
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Patrys Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Seehuis is in 'n rustige area in Hermanus geleë, 'n dorpie aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir suidelike noorkapper-walviskyk tydens winter en lente. Seehuis bied ideale verblyf aan gesinne op soek na gerieflike verblyf naby besienswaardighede in die omgewing.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede leefarea het 'n slaapbank. Daar is lugversorging in elke slaapkamer.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n oond, ingboude kaste, breekware en eetgerei. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv, sowel as 'n ingeboude braai. Die huis het ook 'n buite braai en veilige parkeerplek.
Sandbaai-strand is slegs 650 m vanaf Seehuis en Onrus-strand is 5,3 km weg. Doendinge in die omgewing sluit in perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide toere, bergfietsry en swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Patrys Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Seehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Patrys Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang