Successfully reported
+26

Seehuis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Mthunzi Avenue, Khamangabay, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seehuis is 'n pragtige grondvloer-eenheid in die Khamangabay Estate in Chintsa aan die Wildekus. Dié kusdorpie het lieflike sandstrande, duinwoude, strandmere en riviere.

Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het skuifdeure na buite.

Die oopplan-leefarea en kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, breekware, eetgerei en 'n ontbyttoonbank met stoele. Verder is daar 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv.

Die leefarea het skuifdeure na 'n stoep met 'n braai en 'n pragtige uitsig oor die see.

Seehuis is net 70 m van die strandfront af en die landgoed het 'n privaat paadjie wat direk na die strand lei.

Daar is talle eetplekke in die omgewing en besienswaardighede sluit die Inkwenkwezi Privaat Wildreservaat en die Olivewood Golfbaan, wat slegs 3 km ver is, in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Riaan L
Saam met lewensmaat
5.0
Great vakansie, great plek. Baie netjiese, skoon verblyf met baie mooi uitsig en aangename mense. Baie stil area. Regtig lekker gebly.
Apr 2025
Chane M
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, skoon, modern en 'n kort stappie na die strand, alles wat ons wou hê! Dit was 'n heerlike kort wegbreek! Pragtig, skoon, modern en 'n kort st...
Sien meer
Apr 2025
Donavan B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic well equipped spacious accommodation complimented with great surroundings. Fantastic well equipped spacious accommodation com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Kylie S
Saam met vriende
5.0
Outstanding! Highly recommend, absolutely beautiful and such a great host. Will definitely be returning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Elsabe K
Gesin met tieners
5.0
Seehuis is die perfekte plek as jy wil rus. Jy hoor, sien en ruik die see. Die perfekte plekkie!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 56 Mthunzi Avenue, Khamangabay, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Mthunzi Avenue, Khamangabay, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3809005d88d2bf3fd725ed016e38808b701da2357dbc2c0b3dc0c6d21f2c427afb336f65f2d630812682feb4f379825665fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 56 Mthunzi Avenue Khamangabay 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.850602938342 28.115964097755
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang