Seekat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seekat is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Langebaan.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n eenplaat-konveksiestoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n eethoekie met stoele insluit. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Hierdie eenheid is naby geriefswinkels en restaurante geleë, ongeveer 300 meter vanaf die strandmeer, en naby verskeie besienswaardighede binne Langebaan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Seekat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang