Successfully reported
+45

Seemeeu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Meeu Lane and Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seemeeu is 'n lieflike selfsorghuis in die kusdorpie, Oesterbaai. Dié huis is net 'n paar tree van die strand af, en net 'n entjie vanaf Jeffreysbaai en talle restaurante en winkels.

Seemeeu is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, so dis ideaal vir 'n gesin of 'n vriendegroep. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer is op die tweede vloer. Eersgenoemde het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer op die boonste vloer beskik oor 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kuierkamer op die eerste vloer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, en 'n pooltafel.

Die sitkamer met gerieflike sitplek en 'n TV met DStv is op die grondvloer. En die ruim leefkamer bied toegang tot 'n onderdak-patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die kombuis is toegerus met al die moderne toebehore wat jy benodig, insluitend 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n ysmasjien.

Die enkelmotorhuis kan gesluit word en daar is heelwat oop parkeerplek beskikbaar.

Seemeeu is stapafstand van die strand af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Corner of Meeu Lane and Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seemeeu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Meeu Lane and Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb11e2275c470f842662a4206bedbc4d21390582471387ea4ea7779fa8a09ef17a54b2fe23800fb15b1915c87281dc44d63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Corner of Meeu Lane and Marlyn Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172082295326 24.656371325254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang