Successfully reported
+45

Seemeeu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Meeu Lane and Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seemeeu is 'n lieflike selfsorghuis wat in die stil kusdorpie Oesterbaai geleë is. Die huis is 'n paar tree van die strand af, binne maklike bereik van Jeffreysbaai en talle restaurante en winkels.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 persone op 'n slag akkommodeer, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die hoofslaapkamer, wat op die grondvloer geleë is, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Op die eerste verdieping het die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n vermaakkamer op die eerste verdieping met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n biljarttafel.

Op die grondvloer is daar 'n sitkamer, ook met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die ruim leefarea lei na die onderdakstoep met braaigeriewe en meubels.

Die kombuis is toegerus met alle moderne geriewe insluitend 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en ysmasjien.

Daar is 'n toesluit, enkelmotorhuis en oorgenoeg oop parkeerplek.

Gaste is stapafstand van die strand af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Corner of Meeu Lane and Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seemeeu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Meeu Lane and Marlyn Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb11e2275c470f842662a4206bedbc4d21390582471387ea4ea7779fa8a09ef17a54b2fe23800fb15b1915c87281dc44d63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Corner of Meeu Lane and Marlyn Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172082295326 24.656371325254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang