Successfully reported

Seesig

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Kara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die uitsig en klank van die see is heeltyd met jou. Ons het vreeslik lekker gebly. Die woonstel is heel gemaklik toegerus en die binne-braai is 'n ernstige bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seesig
Baie bly julle kon die uitsig en nabyheid van die see vanuit Seesig geniet. Ons waardeer jul terugvoering en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Amanda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel en weer by Seesig gaan bly. Binnekaggel was 'n bonus. Seeuitsig pragtig. Modern gemeubileer. Sal die beddegoed dalk opgradeer en kaggel skoner verkies het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Rustig en veilig. Yes, definitief baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2018

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Lydia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2018

Pragtige omgewing, maar werklik oud en verwaarloos en vuil. Wonderlike ligging, maar hierdie verblyf het 'n opknap nodig - vloer stukkend, teëls los, sleutels geroes en regtig verwaarloos. Om so duur te betaal was 'n groot teleurstelling

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marquerite
Seesig
Seesig het in Desember 2018 bewus geword van die probleem en in Jan 2019 probleem aangespreek, deur van verhuringsagent/skoonmaakdienste te verander en probleem met vloerteëls te herstel.

Julia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Perfectly positioned. We thoroughly enjoyed our stay in this neat ,well-positioned unit. It is bright and airy and has a magnificent view. It is an easy walk across the road to the main swimming beach and to town.The unit itself is well-designed with an open plan kitchen and living area. It suited our needs perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2017

Dit was by die see, mooi uitsig en alles was gerieflik. Ons het baie gerieflik gebly. Daar is net 'n parkeerterrein tussen die huis en die see. Baie lekker veral vir gaste met jonger kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Renata B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2017

Stap afstand na die see. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marquerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of West Beach Road and Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd208817eb1e93865f1430e37ed3340f055546d431c489078654825066b752dcd124ec96ae5c2d2346276ea016636f78d1547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 9 5 1 4 Corner of West Beach Road and Eureka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.795467451007 20.047529504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang