Seeskulp 21
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Collin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R920 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seeakulp 21 is in die bekoorlike kusdorpie Uvongo geleë. Hierdie selfsorg-akkommodasie bied 'n ontspannende toevlugsoord net 'n kort entjie van Uvongo-strand af, perfek vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 8 gaste, bestaande uit 4 volwassenes en 4 kinders, met sy 2 knus slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir ekstra gemak. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 2 kinders.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, eetgerei, breekware, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n gemaklike sitarea met knus sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Maaltye kan op die balkon geniet word, wat oor buitemeubels en 'n braai-area beskik. Gaste kan ook 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad neem. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Venom Snake Park binne loopafstand, terwyl Uvongo Pier en Jantjie se Tuin net 1.7 km weg is. Die kompleks bied ook veilige parkering vir ekstra gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 60 Collin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Collin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang