Seester
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Seester Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag, vir 13 mense
Beskrywing
Seester is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied in Tergniet, 'n skilderagtige kusdorpie 20 km vanaf Mosselbaai. Die eiendom spog met pragtige see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bestaan uit 5 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 13 gaste op 'n slag. Drie van die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en stort, en twee met slegs 'n bad. Die vierde slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die laaste kamer 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kamer is rolstoelvriendelik, met die toilet en stort volledig toegerus vir rolstoeltoegang. Daarbenewens het die slaapkamer 'n rolstoeltoeganklike oppervlak om aantrek te vergemaklik, wat gemak en gerief vir alle gaste verseker.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die hoofleefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n kroegarea. Bo is 'n tweede leefarea met 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel. 'n Binnebraai-area met ruim sitplek is ook bo beskikbaar.
Gratis WiFi en ruim parkeerplek word op die perseel voorsien. Daarbenewens verseker 'n omsetter 'n ononderbroke kragtoevoer vir die TV en noodsaaklike ligte. Vir ekstra gemak gedurende die wintermaande is muurpanele in die drie kamers op die onderste verdieping geïnstalleer om ekstra warmte te bied, en gasverhitting is beskikbaar in die onderste leefarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Simoné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Seester Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Seester het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Seester Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang