Successfully reported
+23

Seester

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Stephan Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 298 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seester is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Laaiplek en het slaapplek vir 6 gaste.

Die huis het 2 slaapkamers, elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is ook 'n etenstafel en 'n TV met DStv in die leefarea. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die onderdakparkeerarea en parkeerplek is ook agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Let asseblief dat die eenheid nie skoongemaak word nie, maar skoonmaakdienste is wel op versoek beskikbaar.

Seester is stapafstand vanaf die see en verskeie besighede.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Drieka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 Stephan Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seester het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 298
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 298
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 298
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Stephan Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94975f2ee3bf43813a22735a40e751d8a619dc4b5758db87c5742a7edc5da101710cb94966c79ff53a1150b1654fb039eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 298 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 3 Stephan Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.77163317663 18.154248316568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang