Seetoe dot com
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Suidstraat, Strandfontein, West Coast, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seetoe punt com is 'n lieflike kothuis met see-uitsig geleë in die pragtige weskusdorp Strandfontein, 400 km noordwes van Kaapstad.
Die vakansiekothuis het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, almal toegerus met linne. Die ruim badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof en mikrogolfoond. Die leefkamer het skuifdeure wat lei na die patio voor met 'n pragtige braai met see-uitsigte en 'n bouma aan die agterkant.
Die buite-bouma-braai en buitestortgeriewe is ook beskikbaar.
Die verblyf is slegs 10 minute vanaf die monding van die Olifantsrivier, wat 'n ideale plek is vir kajakvaart, swem en baljaar. Vir voëlliefhebbers is daar verskeie skaars spesies om langs die kus te sien. Visvang en kreefduik is gunsteling tydverdrywe in hierdie omgewing. Die nabygeleë Doringbaai spog met 'n verskeidenheid restaurante en 'n unieke wynkelder by die hawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Arniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Suidstraat, Strandfontein, West Coast, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Seetoe dot com het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Suidstraat, Strandfontein, West Coast, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang