Seevarkie Guest House and Fishing Charter
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Sodwana Bay, 3975, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Seevarkie Guest House and Fishing Charter is 'n lieflike gastehuis in Sodwanabaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in 4 eenhede wat elkeen gemaklik kan akkommodeer 3, 5, 6 of 16 gaste. Die kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het lugversorging vir ekstra gerief.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad met dagstoele, 'n boma-area en 'n braai-area. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lorinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Main Road, Sodwana Bay, 3975, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seevarkie Guest House and Fishing Charter het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Sodwana Bay, 3975, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang