Sefatsa Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 44 Beckwith, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sefatsa Gastehuis is in Frankfort, Vrystaat, geleë en bied gehalte-verblyf — ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf om te ontspan en te herlaai.
Die gastehuis bied 8 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Buite bied die eiendom 'n lieflike tuin. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n welkome blaaskans van die hitte bied, tesame met sonstoele wat perfek is om in die son te geniet.
Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Matope Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 44 Beckwith, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Sefatsa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 44 Beckwith, Frankfort, 9830, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang