Successfully reported

Selah Guest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anrich L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Amazing. It was lovely, peaceful, friendly service. I will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eartha A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Safe, relaxing. The hosts were very friendly and interacted with us all the time, which was great. Will definitely stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Was net 'n vinnige oornagverblyf tussen Kaap en Gauteng. Ek sal dit aanbeveel. Stil, veilige omgewing. Rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idalette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, voel soos plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Sal definitief weer daar oorbly! Baie lekker gebly, dankie! Jaco en Jacqueline is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n versoek gehad wat niks met verblyf te doen gehad het nie en hulle het uit hul pad gegaan om ons daarmee te help. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Netta E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Rustig, gasvry, gemaklik, warm atmosfeer, waardevolle wegbreek. Van die oomblik wat ons aangekom het, was die gasvryheid besonders – warm, vriendelik en opreg verwelkomend. Dit was skoon en netjies, gemaklik en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n rustige oornagstop. Daar was genoeg komberse beskikbaar, wat ons regtig waardeer het – veral in die kouer nagte. Dit het vir seker dat ons warm en snoesig geslaap het. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ons het die ouwêreldse bekoring van Bethulie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer daar bly! Baie oulike, skoon plek met baie vriendelike gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tess V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Pragtige plekkie, pragtige mense. Sal enige tyd teruggaan soontoe en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieben V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier. Ons was hartlik ontvang en was dadelik tuis in die pragtigste knus blyplekkie met alle moontlike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Old world charm. The guest house is in a very quiet area of Bethulie. I loved the old world charm of the guest house. The owner's dog is a beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Adcock Street, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a05ca37464b90543f2c396860529d8af88ebc7e72c3e0a4d725286fb9a947591634aae694a1ca8f3c15f765c32986755259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 12 Adcock Street Rooidorp 9992 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -30.493011746088 25.978781778346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang