Successfully reported
+67

Selah Guest Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Adcock Street, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Selah Gastekothuis is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in die historiese dorp Bethulie. Die eiendom is ideaal as 'n basis vanwaar besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Daar is 2 kothuise beskikbaar. Beide kothuise het privaat ingange en bied elk slaapplek vir 4 gaste. Selah Gastekothuis se hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort.

Just Erchomai-Just Come is ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Albei kombuisies is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die eiendom. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 motor.

Die eiendom is naby die Bethulie-dam geleë, waar besoekers aktiwiteite soos visvang, kajakvaart of roei kan geniet. Gariepdam is ook binne 60 km van die eiendom af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anrich L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It was lovely, peaceful, friendly service. I will go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Eartha A
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, relaxing. The hosts were very friendly and interacted with us all the time, which was great. Will definitely stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sonette L
Gesin met klein kinders
5.0
Was net 'n vinnige oornagverblyf tussen Kaap en Gauteng. Ek sal dit aanbeveel. Stil, veilige omgewing. Rustig geslaap.
Sep 2025
Idalette V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, voel soos plaas.
Sep 2025
Wicus D
Saam met vriende
5.0
Sal definitief weer daar oorbly! Baie lekker gebly, dankie! Jaco en Jacqueline is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n versoek gehad wat niks met...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 12 Adcock Street, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Selah Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Adcock Street, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a05ca37464b90543f2c396860529d8af88ebc7e72c3e0a4d725286fb9a947591634aae694a1ca8f3c15f765c32986755259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 12 Adcock Street Rooidorp 9992 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -30.493011746088 25.978781778346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang