Self-Catering @ 15
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Self-Catering @ 15 is 'n knus losstaande woonstel agter die eienaars se hoofhuis in Caledon. Die woonstel bied 'n privaat ingang en is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.
Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, broodrooster, oond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Self-Catering @ 15 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang