Successfully reported

Self-catering on Bruarfoss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, sal weer gaan. Baie netjies en skoon. Gerieflik met kombuis. Grootste voordeel is dat dit troeteldier-vriendelik is. Eienaar was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabang M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect. We enjoyed our stay. Perfect. The owner was so friendly and welcoming. A peaceful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

'n Oornagplek waar jy tuis kan voel. Die kamer was so mooi skoon en netjies. Ek sal beslis weer hier oorbly. Baie rustige en netjiese omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie ruim en skoon plek puik. Lieflike ruim woonstel was baie netjies en stil gewees. Alles is baie mooi en nuut gewees en beddens slaap wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shann B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Great place to stay! Very friendly hostess and a lovely place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petula R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie aangenaam en rustig. Ja, dit was aangenaam. Goed ontvang en afgesien. Baie netjies en skoon en toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre T
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Salige verblyf in 'n baie netjiese gastehuis. Gasvrye en aangename eienaars. Hartlike dankie aan Stefan en Marlene by Self-catering on Bruarfoss. Was die ideale blyplek tydens my besoek aan die Heartfelt Arena.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Rustig, veilig en baie gawe mense. Baie vriendelik en rustig. Skoon en goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, netjies en veilig. Dankie. Ons het so tuis soos by ons eie huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bruarfoss Street, Valhalla, 0187, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b8e0ee3c3167fa8666ddb4b5b434240355b4cbf5ee088d6554321803da5d56741b1e72bcc0d95ffeddc7b0c7fae8cbe5a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 25 Bruarfoss Street Valhalla 0187 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.8064663 28.1427832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang