Successfully reported

Self Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Izak L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Loved the view of the mountain! The apartment is so thoughtfully designed. Had an amazing stay and will definitely book this unit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Everything that you need. Stay was very nice. Slept like the dead.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loren B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing stay. Had a very pleasant stay. The apartment was very cozy, but a bit cold though. The window covers kept banging against the wall as the wooden window frames need replacing because the wind comes through, making the apartment cold. Other than that, we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemari I
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Rustig en mooi. Netjiese verblyf al wat nie aangenaam was nie, is met aankoms was deurkode nie soos op die webtuiste en moes ander mense vir ons kode gee om in te kom. Baie lekker gebly, al nadeel was dat ons 'n boodskap van Anel ontvang het dat daar 'n "adapter plug" kort. Ons reis baie en is altyd voorbereid met ons eie en dus nie nodig om verblyf s'n te gebruik/neem nie. Love die uitleg en decor, dit gee 'n vakansie gevoel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Althea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was asemrowend. Everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Is 'n baie oulike plekkie en baie veilig met alles wat jy nodig het. Rustig en veilig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Verblyf was goed. Eenheid is ruim, netjies en goed toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdalien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Goed toegerus, netjies, veilig. Drinkwater ongelukkig nie lekker. Ons het net een aand oorgeslaap, baie gerieflik. Bietjie geraas van naburige wooneenhede, maar ons kon darem gemaklik slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

'n Lieflik-huislik-mooi oorbly vir 'n vinnige wegbreek. Ons het 'n vinnige wegbreek voor jaarend so tussendeur die kinders se laaste kampe en aktiwiteite geneem, siende ons weens dit in die Hermanus area was. Die plekkie is lieflik-huislik met mooi dekor en was alle reelings duidelik en vriendelik vir ons deurgegee. Ons het dit terdee geniet en sal beslis weer daar oorbly sou ons blyplek nodig in daardie deel van ons mooi land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Baie heerlik. Baie pragtige plek. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Main Road, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc440b34fa3292f39e09155e61965404d93f25265cc4a8255b368af2ecc61b10b12b3119f87a929b2f2889f83411565e5fcbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 39 Main Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.418872356638 19.233265207341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang