Successfully reported

Selfsorgwoonstel Garsfontein

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chene B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig, kalm, netjies. Vir seker. Sal enige tyd weer daar kom bly vir die aand. Beveel die plek aan enige iemand aan. Baie rustig en veilig en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Warm bed was heerlik, lekker beskuit en verwarmer, baie dankie. Heerlik gebly. Warm bed en lekker beskuit en koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties! Sal dit met groot vrymoedigheid aan enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

2nd visit, like coming home. A total pleasure, five star quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderlike ontvangs, diens en hulpvaardigheid. Uitstekende oornagplek of vir langer. Die gashere kon nie vriendeliker en meer behulpsaam wees nie. Hulle het bv. aangebied om my te gaan aflaai by 'n afspraak omdat ek bietjie skrikkerig was om in die aand in die stad te ry! Die woonstel is in 'n pragtige, boomryke, stil en rustige omgewing. Dit was regtig besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Bederf van begin tot einde. Sal weer daar bly. Gevoel asof by die huis kom. Alles is 'top' gehalte, kon nie fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Highly recommended for a peaceful and comfortable stay! Owner was most helpful and the flat was spacious (huge) with everything you need and beyond. Highly recommended and will most definitely stay here again. What you see is what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Juweel, beveel aan. Netjiese, ruim, bekostigbare plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelike en netjiese verblyf. Baie dankie vir 'n lekke slaap. Die vroutjie is baie vriendelik. Die woonstel en omgewing is baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, is daar, selfs vars melk en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne K
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie netjies en gerieflik. Die ekstra water in die yskas was 'n bonus. Ja, ek het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Boudier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 766 Thelma Street, Garsfontein, Pretoria East, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72be99c6fcf54d818a70b257291e9a88f98c9578b0fb39e124c57a30f2931cfb92809098f62016571377482d479898d249f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 766 Thelma Street Garsfontein 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.79786679808 28.309385877316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang