Successfully reported
+37

Selkie B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Corner of Thomas Morris and Bramwell Street, Lagoon area, Walvisbaai, Erongo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Selkie B&B is naby die strandmeer-area van Walvisbaai geleë en bied stylvolle en gerieflike B&B en selfsorgverblyf.

Die B&B bied verblyf in 4 elegant versierde kamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Ontbyt word elke dag bedien en 'n gemeenskaplike goed toegeruste kombuis met 'n ingeboude braai is beskikbaar vir gaste. Ander etes is op versoek beskikbaar.

Gaste kan ontspan en geniet om 'n boek in die klein biblioteek te lees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 35 Corner of Thomas Morris and Bramwell Street, Lagoon area, Walvisbaai, Erongo
  • Gaste dink Selkie B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Corner of Thomas Morris and Bramwell Street, Lagoon area, Walvisbaai, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR92Xe3H6XOIcEZhPM5Fm8tJglUhGr3qW6jGLCVxCm4oaCdmTod?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 35 Corner of Thomas Morris and Bramwell Street Lagoon area Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.965572607394 14.491548019515
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang