Sempurna Estate
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 tot 18:30. 
Uitkloktyd: 10:30 tensy daar nie ander gaste op dieselfde dag inklok nie. 
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 tot 18:30. 
Uitkloktyd: 10:30 tensy daar nie ander gaste op dieselfde dag inklok nie. 
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Santai-suites is ruim, lugversorgde kamers wat toegerus is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Hierdie kamer het ook 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv-kanale en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n kombuisie wat met basiese verhit-en-eet-geriewe toegerus is soos 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, kroegyskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n lieflike stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 tot 18:30. 
Uitkloktyd: 10:30 tensy daar nie ander gaste op dieselfde dag inklok nie. 
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kothuis met 2 slaapkamers bestaan uit 2 slaapkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting en 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer (oorkant die privaat binnehof) is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofleefarea sluit 'n slaapbank in wat geskik is vir 1 - 2 jong kinders of 1 volwassene. Hierdie eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n elektriese stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eetkamertafel met 'n binnenshuise kaggel. Daar is 'n privaat binnehof met braaigeriewe, wat tussen die hoofleefarea en die tweede slaapkamer is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 tot 18:30. 
Uitkloktyd: 10:30 tensy daar nie ander gaste op dieselfde dag inklok nie. 
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Langverwagten Road, Sempurna Estate, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang