Successfully reported

Serapeng

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Wonderlike herinneringe. Ons het heerlik gebly en die honde het die groot erf vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emile F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Skoon netjiese eenheid, binne stapafstand vanaf Clarence Village. Ons het baie lekker gebly in die gemaklike, skoon, netjiese eenheid. Die staproetes loop reg by die eiendom verby en dit is ook loopafstand vanaf die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Salig. Beide ons en ons honde het vreeslik lekker gekuier by Serapeng. Die ligging van die akkommodasie is ideaal vir staproetes en uitstappies na die dorp. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kerri Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Collett, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe978546c183635e23ce7ef61a8f4603600ef1a9cd23edf0214558641507df5d9376f577ffd9719d68c31ac5b12d15047ee68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 18 Collett Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.51789745321 28.411993538692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang