Successfully reported

Serendipity

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Chris S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons sal vir seker terugkeer. Ons het baie lekker gebly. Hierdie eenheid is goeie waarde vir geld. Netjies, skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Serendipity
Baie dankie. Julle is definitief enige tyd weer welkom by ons in die bos.

Zelda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Skoon, groot en goeie ligging. Ons het die huis en geriewe vreeslik geniet en die kinders was baie gelukkig met die lekker swembad. Die huis is perfek toegerus met alles en meer as wat jy nodig het. Defnitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Serendipity
Baie dankie, Zelda. Was ook baie aangenaam om julle by Serendipity te kon hê. Sien uit om julle weer te sien.

Garth A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Amazing place. Had an amazing stay at Serendipity. The house layout and amenities were perfect for us. Really enjoyed the house with outside area, fire pit and braai all being very comfortable. The pool was great as it was slightly heated with roof panels. Would definitely recommend and use again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Serendipity
Baie dankie vir die opregte terugvoer, Sonet. Ons het ondersoek ingestel op die warm water in die oggende en besef dat daar 'n timer aan was op die geyser. Ons het dit gedeaktiveer en daar is nou meer as genoeg warm water heeldag lank. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3734 Owl Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7f0ffd8b96611a7aee9bc81f5a1fde2c4d84cf7308482415c87367455742b1413d7a8e4eb5f519c2f6c7098e3b1109d7544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 3734 Owl Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347493175199 31.801338063754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang