Successfully reported
+22

Serendipity

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 A Hibiscus Lane, Kampersrus, 1371, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Serendipity bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Kampersrus, Limpopo. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié ateljee kan tot 2 gaste akkommodeer in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, sitplek en 'n TV. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kamer is toegerus met 'n yskassie, nodige eetgerei en breekware, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid maak oop op 'n onderdakbalkon wat met sitplek ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en is naby plaaslike winkels en restaurante. Hierdie eenheid is ongeveer 27 km vanaf Hoedspruit en 60 km vanaf die Orpenhek van die Krugerwildtuin.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 A Hibiscus Lane, Kampersrus, 1371, Limpopo
  • Gaste dink Serendipity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 A Hibiscus Lane, Kampersrus, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3319944c3cf43fed84e8875b8c2b0819fe3e27a980da57d4b275fa989004f2cf03b1963cf7d7d1711a7ea8ac369072498c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 20 A Hibiscus Lane Kampersrus 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.500806131289 30.89350205696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang