Serendipity Gastehuis en Restaurant
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freesia Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serendipity Gastehuis en Restaurant is 'n luukse gastehuis wat langs die water is, omring deur die immergroen Outeniqua-woude, op die oewer van die Touwsrivier en wat grens aan die Wildernis Nasionale Park in die hartjie van die Tuinroete.
Serendipity bied 4 en suite-slaapkamers van topgehalte met sagte fyn linne, vloerverwarming en plafonwaaiers, asook 'n persoonlike kluis. Gaste kan kies tussen enkelbeddens of koninggrootte-beddens. Alle en suite-slaapkamers het lugversorging.
Serendipity Gastehuis en Restaurant is die ideale Wildernis-verblyf vanwaar gaste die Tuinroete met sy ongerepte strande, berge, woude, mere, riviere en klowe kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Freesia Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Serendipity Gastehuis en Restaurant het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freesia Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang