Serendipity Guest House
- Kapasiteit: 33 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 824 Elbow Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
- Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Serendipity Guest House bied B&B en selfsorgverblyf en is in die dorpie Danielskuil in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat deur die area gaan.
Verblyf by Serendipity Guest House bestaan uit verskeie kamers en eenhede wat tussen 2 en 3 persone kan akkommodeer. Elke kamer het toegang tot 'n privaat badkamer, en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe; sommige kamers spog met 'n goed toegeruste kombuisie met basiese toebehore om maaltye te kook.
Ontbyt word in die eetkamer bedien. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n braai-area, 'n swembad, 'n speelgrond vir kinders, 'n 24-uur-ontvangs, wasgoedgeriewe, asook veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Liezelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 824 Elbow Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
- Gaste dink Serendipity Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 824 Elbow Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang