Serendip@sea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Milkwood Place, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serendip@sea is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met wit gehaltelinne en die gedeelde badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike speelarea vir kinders, asook veilige parkeerplek vir 2 voertuie.
Die verblyf is naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is net 900 m vanaf die strand en gaste kan visvang, kajakvaart, branderplankry, voetslaan en fietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Darcelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 67 Milkwood Place, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Serendip@sea het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Milkwood Place, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang