Serene-Estate Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Serene-Estate Guesthouse is in St Lucia en is langsaan die iSimangaliso Vleilandpark en die St Lucia riviermond. Gaste kan aan 'n verskeidenheid doendinge deelneem en die pragtige besienswaardighede wat die natuurskoon bied geniet.
Verblyf bestaan uit 5 Park Side Suites en 2 Tuinkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n sitarea binne en buite en daar is ook lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie met verversings, 'n TV met DStv, 'n muurkluis, gratis Wi-Fi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het ook toegang tot die sitarea met 'n etenstafel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n daktuin, 'n soutwaterswembad en parkeerplek op die perseel.
Serene-Estate Guesthouse is naby plaaslike restaurante, kunsvlytmarkies, winkels en staproetes. Dis ideaal geleë vir gaste wat die ongerepte strande, landskappe en die Groot 5-wildparke wil verken, maar ook vir gaste wat wil stap, draf en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 119 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Serene-Estate Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang