Serene Exclusive Country Retreat
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R538, White River Estates Eastern Section Agricultural Holding Plot 130, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Serene Exclusive Country Retreat is 'n selfsorghuis in die hartjie van die Krokodilriviervallei, in die rustige omgewing van White River Estates. Hierdie rustige plaasstyl-wegbreekplek is geleë in die bekoorlike dorpie White River, net noord van Mbombela (Nelspruit). Ideaal vir diegene wat privaatheid en ontspanning soek, bied die eiendom al die geriewe van 'n huis in 'n rustige natuurlike omgewing.
Hierdie lugverkoelde eiendom kan tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wat ook 'n wasmasjien insluit. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit ook 'n dubbelslaapbank in, met vermaak deur 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n ingeslote patio met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het veilige onderdakparkering en sal omring word deur skilderagtige woude en golwende platteland. Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is ongeveer 9 km vanaf die eiendom. Dit is ook net 'n kort rit vanaf die Kruger Nasionale Park, wat onvergeetlike safari-ervarings bied, en naby die Panorama-roete met ikoniese landmerke soos God's Window, Blyderivierkloof en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Shereen & Nomsa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R538, White River Estates Eastern Section Agricultural Holding Plot 130, White River, 1240, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R538, White River Estates Eastern Section Agricultural Holding Plot 130, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang