Serene Family Holiday Home
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 Wyoming Avenue Berario, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Serene Family Holiday Home is geleë in 'n stil, lowerryke voorstad in Randburg, Gauteng. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende en privaat wegbreek.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 8 gaste. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, en die tweede badkamer het beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n kaggel, TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond en wasmasjien.
Gaste kan ontspan in die tuin rondom die vuurput of op die oordekte patio. Daar is ook 'n swembad vir warmer dae. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mucha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 185 Wyoming Avenue Berario, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 Wyoming Avenue Berario, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang