Serene Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 AG Visser, Golfsig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serene Guesthouse bied 'n verskeidenheid verblyfopsies in Middelburg en is ideaal vir enkelreisigers en paartjies wat 'n naweekwegbreek of oornagverblyf soek terwyl hulle die dorp besoek.
Elke kamer spog met 'n tuin- of swembad-uitsig en het 'n koning- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook moderne geriewe, insluitend 'n TV, mikrogolf, ketel, werkstafel en WiFi.
Die gastehuis word deur 'n welige tuin omring en bied gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad wat gaste kan gebruik. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Serene Guesthouse is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, gholfspeel, visvang, bootritte en natuurreservate om te verken in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nombuso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 70 AG Visser, Golfsig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Serene Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 AG Visser, Golfsig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang