Serene Kleinemonde Haven
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Baillie Road, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Serene Kleinemonde Haven bied lieflike selfsorgverblyf in Seafield. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende, gesinne of paartjies wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek na hierdie kusdorpie.
Gaste het toegang tot die hoofhuis, wat slaapplek bied vir 6 gaste, en 'n aparte kothuis wat slaapplek bied vir 2 gaste, wat 'n totaal van 8 gaste moontlik maak. Die hoofhuis bestaan uit 2 slaapkamers met dubbelbeddens, 2 badkamers en 'n solder met 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 gaste. Die kothuis is 'n ateljeewoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.
Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n TV, en noodsaaklike eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Sonkrag verskaf rugsteun-elektrisiteit tydens kragonderbrekings. Die eiendom is ook gerieflik geleë naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Kleinemonde Strandfront is ongeveer 1.4 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Thandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 14 Baillie Road, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Serene Kleinemonde Haven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Baillie Road, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang