Successfully reported

Serene Luxury Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Monica L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die eenheid het uitstekende ligging, omvattende geriewe en was baie netjies. Ons verblyf was uitsonderlik en ons het 'n onvergeetlike tyd gehad in die Cullinan-omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon, gemaklike plek. Sal definitief weer gaan. Heerlike en gemaklike verblyf op die golfbaan van Cullinan wat dit ideaal maak vir 'n golftoer of kompetisie. Daar is alles wat jy nodig het en die plek is baie netjies. 'n Bonus met die skottelgoedwasser en wasmasjien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr. T Venter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam verras en stil, het baie lekker gerus en geslaap. Dit was uitsonderlik netjies en gerieflik. Meer as wat verwag was. Sal beslis 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig, luuks, veilig, rustig! Dit is die mooiste selfsorg eenheid, netjies luuks skoon. Ek sal enige tyd teruggaan sommer net vir 'n wegbreek uit die stad! Baie, baie dankie, sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Netjies en skoon. Baie dankie. Die plekkie is baie mooi en luuks. Sal weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Wonderlik. Wonderlike verblyf, sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Sal beslis weer hier kuier en enige tyd vir vriende en familie aanbeveel. Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing. Gasvrou was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag-verblyf tydens 'n besoek aan Bronkhorstpruit/Cullinan-omgewing. Baie lekker! Dankie aan die eienaars wat ons toelaat om hul pragtige eiendom te gebruik. Die huisie is lekker, baie goed toegerus, en het 'n pragtige en veilige ligging! Julle sien ons weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamane S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lives up to its name "Serene" peaceful, calm stay. Absolutely lovely, a smooth process of check-in and check-out. Everything that's needed was provided for at the unit number 37. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shereen & Nomsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Street, The Village@Cullinan 37, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf876b840ac0b9d4b663858eb03cf6107ccfa41edc93b2746cbf38db989c1813d7720098fb31966e15fae9cf7068e1ae94381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 1 Main Street The Village@Cullinan 37 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.670389188598 28.52470288346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang