Successfully reported
+32

Serene Luxury Retreat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Street, The Village@Cullinan 37, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Serene Luxury Retreat is 'n selfsorgwoonstel in 'n pragtige welige gholflandgoed in die diamantdorpie Cullinan, Gauteng.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Bad en nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n toegeboude patio met 'n 6-sitplek-eettafel en 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die ligging van hierdie eiendom is net 1,1 km vanaf Cullinan Diamantmyn, 4,4 km vanaf Somabula Natuurreservaat asook maklike toegang tot 'n restaurant en 'n kroeg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Monica L
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid het uitstekende ligging, omvattende geriewe en was baie netjies. Ons verblyf was uitsonderlik en ons het 'n onvergeetlike tyd gehad in die...
Sien meer
Okt 2025
Renate E
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, gemaklike plek. Sal definitief weer gaan. Heerlike en gemaklike verblyf op die golfbaan van Cullinan wat dit ideaal maak vir 'n golfto...
Sien meer
Sep 2025
Mr. T Venter V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam verras en stil, het baie lekker gerus en geslaap. Dit was uitsonderlik netjies en gerieflik. Meer as wat verwag was. Sal beslis 100% aanbeve...
Sien meer
Sep 2025
Sanja R
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, luuks, veilig, rustig! Dit is die mooiste selfsorg eenheid, netjies luuks skoon. Ek sal enige tyd teruggaan sommer net vir 'n wegbreek uit di...
Sien meer
Mrt 2025
Juandre P
Besigheidsreis
5.0
Netjies en skoon. Baie dankie. Die plekkie is baie mooi en luuks. Sal weer 'n draai maak.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shereen & Nomsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Main Street, The Village@Cullinan 37, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Serene Luxury Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Street, The Village@Cullinan 37, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf876b840ac0b9d4b663858eb03cf6107ccfa41edc93b2746cbf38db989c1813d7720098fb31966e15fae9cf7068e1ae94381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 1 Main Street The Village@Cullinan 37 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.670389188598 28.52470288346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang